Modulekode | SPH 407 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hoe om leerders uit te daag en te inspireer om die natuurwêreld te verken en te verstaan. Die vaardighede van observasie en toetsing aan te leer en om sensitief, bewustelik en met verantwoordelikheid die natuurerfenis van alle nasies te bewaar. Analisering van die Nasionale Kurrikulum en die samestelling van ‘n geïntegreerde leerplan vir die jaar. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App